img Leseprobe Leseprobe

In my vel

'n Reis

Azille Coetzee

EPUB
ca. 11,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Tafelberg img Link Publisher

Sachbuch / Biographien, Autobiographien

Beschreibung

Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die wêreldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Sy begin uiteindelik die ellendige taal baasraak. Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie? Met hierdie boek verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op 'n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel 'n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as 'n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees.

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen

Schlagwörter

patriargie, In my vel e-boek, Suid-Afrikanerskap, wit skuld, Steve Biko, Azille Coetzee e-boek, witskuld, kolonialiteit, reisverhale oor Nederland, dekolonisering, debat oor Afrikaans, ras kwessies, NB-Uitgewers niefiksie, Tafelberg Uitgewers niefiksie, sosiale gelykheid, Afrikanerskap, Tafelberg Uitgewers e-boeke, rol van Afrikaners in Suid-Afrika, Europese herkoms, NB-Uitgewers e-boeke, feminisme, verskille tussen Nederlands en Afrikaans, wit bevoorregting, witheid, reisverhale oor Amsterdam