Ouma Mollie en die mensvreter

Fanie Viljoen

EPUB
ca. 6,25
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Beschreibung

“Die laaste een in die see is ’n bolletjie snot!” roep ouma Mollie.Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer netouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai.Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid.Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ’nverdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak,in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTERmoeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfynevoer. En ...Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar’n HAAI in die water is.Oepsie! Die arme haai ...

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen