’n Liedjie vir Anine

Elsa Winckler

EPUB
ca. 7,82
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Beschreibung

Hoe dans jy as die lied in jou hart stil geraak het?Bekende musiekster, Zander Breedt, se muses het hom verlaat. Die helderligte van die verhoog het hul glans verloor, en dit klink asof die suiwermelodieë in sy kop vervang is met ’n droewige klaaglied.Boonop is daar sy nuwe skoonsus, Anine Vos, ’n joernalis, ’n spesiewaarvoor hy nie baie ooghare het nie. Hy moet haar gedoog, al maak sy ditduidelik dat sy nie tyd het vir ’n popster soos hy nie. Tog, om een of anderrede begin die note weer helder deur Zander se gedagtes klink wanneer synaby is.Anine kan nie verstaan hoekom juis sý die opdrag moes kry om ’n in diepteartikeloor Zander te skryf nie. Sy het mos niks verloor by hierdie mislikemusikant nie. Om deur sy lewe te krap is die laaste ding wat sy wil doenterwyl haar eie hart nog gebreek is.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen