’n Klein bietjie magic

Theresa van Baalen

EPUB
ca. 8,74
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Beschreibung

Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gouritsvakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beïndruk nie. Toe sy uitvindhulle gaan na die piepklein, geïsoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaaibly vir vier weke, nog minder. ’n Piepklein dorp saam met ’n oorbeskermendema is NIE Janke se idee van ’n prettige vakansie nie ...Ten minste is daar ’n oulike buurseun, Stefen, wat vinnig die ligpunt van Jankese vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid vandie dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical indie lug ... En wie weet wat kan gebeur?

Weitere Titel von diesem Autor
Theresa van Baalen
Theresa van Baalen
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen