img Leseprobe Leseprobe

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

EPUB
ca. 13,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Kwela img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Jare lank al is Lauretta Blom ’n gedienstige huisvrou in haar beige paleis, die eggenoot van Tobias Blom, ’n suksesvolle sakeman met belange in Johannesburg én die Kaap. Maar met hulle seunskinders wat nou groot en uit die huis uit is, begin die stilte en die pynlike netheid van Lauretta se praghuis in die Johannesburgse sekuriteitslandgoed haar vasdruk. En sy wonder oor al die dinge wat sy nié gedoen het nie en hoe dit haar lewe gevorm het. Wanneer sy boonop begin vermoed dat Tobie vir haar iets wegsteek, besluit sy dat dit tyd is om dié dinge te doen wat sy nooit tevore aangedurf het nie. Eerste op die lys is ’n road trip Kaap toe saam met haar hond, Charlie, en haar kunstenaarsvriendin, Leigh. Die reis lei na die ontwaking van ’n nuwe Retta op ’n kleinhoewe buite Bethulie en na onthullings in die Kaap wat haar hele lewe omverwerp.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Al wat tel
Irma Venter
Cover Hemel en aarde en ons
Zirk van den Berg
Cover Duifeling
Lize Albertyn-du Toit
Cover Bloedsomer
Sidney Gilroy
Cover Leo
Leo
Deon Meyer
Cover Siembamba
Madelein Rust
Cover Duiwelsroos
Leon van Nierop
Cover Hans kry troukoors
Rudie van Rensburg
Cover Die skuiling
Helena Hugo
Cover Laaste kans
Marita van der Vyver
Cover Help, help
Nataniël
Cover Gebeente
Etienne van Heerden
Cover Deelfontein
Nicole Jaekel Strauss
Cover Dwelm
Rudie van Rensburg
Cover Diana se dag
Helene de Kock
Cover Ons skulde
P.P. Fourie
Cover Dolos
Jaco Wolmarans
Cover Vuurvoël
Elmarie Viljoen-Massyn

Kundenbewertungen

Schlagwörter

South Africa, popular fiction, populêre fiksie, verhoudings, die ander vrou, the other woman, affair, Suid-Afrika, Ontspanningsfiksie, Afrikaans, road trip, labrador, Die dekonstruksie van Retta Blom, relationships, women's fiction, dubbele lewe, fiksie, lekkerlees, finding yourself, vrouefiksie, novel, retta blom, liefdesverhaal, romanse, friendship, Zelda Bezuidenhout, liefdesroman, Bethuli, fiction, vriendskap, romance, double life, roman