img Leseprobe Leseprobe

Die dood van 'n goeie vrou

Chris Karsten

EPUB
ca. 15,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik / Krimis, Thriller, Spionage

Beschreibung

Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en ​meer onlangs, Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van ’n raaiselagtige moord. In ’n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee en weldoener van die gemeenskap, dood gevind met engelvlerke aan. Haar man is die hoofverdagte maar dan forseer die polisiehoof haar om elders oplossings te vind. Hoekom? Te midde van kantoorpolitiek vind Ella boonop uit daar is ’n rooikop wat by haar geliefde Lou uithang. Haar ou vrese borrel na bo: wie kan sy vertrou en wie nie? En hoekom op aarde word Fred Lange skielik as ’n beter speurder as sy beskou? ​Die dood van ’n goeie vrou het ’n storielyn wat die slimste leser sal fnuik. Chris Karsten op sy beste.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Ella Neser, Riller, spanningsverhaal, Die dood van ’n goeie vrou, spanningslektuur, Abel Lotz, South African fiction, Chris Karsten, Suid-Afrikaanse fiksie, Die verdwyning van Billy Katz, ATKV-woordveertjie, suspense novel, fiction, Afrikaanse fiksie, Abel-trilogie, thriller