Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde
De Wet Hugo
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Kinder- und Jugendbücher / Kinderbücher bis 11 Jahre
Beschreibung
Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . . 'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!
Kundenbewertungen
opvoedkundig, monsters, geskiedenis, Romeine, boeke vir seuns, sewe wonders, Grieke, Egipte, gigabyte, kuburruim, gevaar, Fortnite, avontuur, rekenaars, topverkoper, Turkye, rekenaarspeletjie, lewensgevaarlik, opwindend, reeks, speletjie, boeke vir trae lesers, choose your adventure, Warcraft, antieke, mummie, grilstories, piramide