Dieper as die bloed

Peet Venter

EPUB
ca. 12,89
Amazon 8,66 € iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Uitgewers img Link Publisher

Belletristik / Krimis, Thriller, Spionage

Beschreibung

Thys Krige se dryfveer is die onopgeloste moord op sy pa. Die enigste leidraad wat hy het is iemand wat hy daardie aand vlugtig naby die toneel gesien het, en die woorde wat die man vir hom gesê het: “Kyk dieper as die bloed.” Sy ondersoek na die moord op twee sakemanne lei Krige na die onopgeloste moord op ‘n model. Hy krap ‘n misdaadsindikaat van korrupte sakemanne en senior polisie-offisiere oop; mense wat hulself as bo die wet beskou; mense wat nie skroom om wie in hul pad kom uit die weg te ruim nie. In die proses kry Krige oproepe van ‘n geheimsinnige persoon wat nie alleen sy vordering met die ondersoek dophou nie, maar ook duidelik baie van hom weet. In hul gesprekke sê die man by herhaling vir hom: “Kyk dieper as die bloed.”

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Spelteorie
Colleen Cross
Cover Kwaaiwater
Irna van Zyl
Cover Maalkolk
Marie Lotz
Cover Polsslag
Marie Lotz
Cover Sam se Liedjie
Hannah Howe
Cover Jackie Blue
T. M. Bilderback
Cover Roofdier
Marie Lotz
Cover Ann se Oorlog
Hannah Howe
Cover Man uit die dode
Chris Karsten
Cover Droomvanger
Chanette Paul
Cover Negentien Minute
Jodi Picoult
Cover Tweegevreet
Zirk van den Berg
Cover Uitbarsting
Colleen Cross
Cover Bloedfamilie
Elsa Hamersma
Cover Liewe Mamma
Esther Verhoef
Cover As jy van moord droom
Deborah Steinmair
Cover Skadumagte
Malene Breytenbach

Kundenbewertungen