’n Huis vir Ester

Carol Campbell

PDF
ca. 8,07
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Beschreibung

Twintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir ’n huis. In Oudtshoorn se snerpendewinter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien of hulle name dalk dié keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn. Ester droom van ’n tuiste vir haar dogter Liedjie, wat Sondae klawerbord by die Bless Me Jesus speel, en ’n plek waar haar man Neville weer op sy voete kan kom.Maar korrupsie beduiwel alles: Vir omkoopgeld manipuleer amptenare die behuisingskema se waglyste. Wanneer Katjie se blyplek afbrand, neem die twee vroue die reg in eie hande en beset hulle twee leë huise. So sit Ester en Katjie ’n reeks gebeure aan die gang wat alles kosbaar in hul lewens sal bedreig.’n Huis vir Ester is ’n verhaal oor gierigheid en mag en diestryd om geregtigheidwanneer goeie mense besluit genoeg is genoeg.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen