Die lang man sonder skaduwee

Antoinette Pienaar

EPUB
ca. 10,65
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Beschreibung

“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaiebeskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposteen dorpe aan mekaar bind. Dit was ’n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om’n stram geselskap aan die gang te kry.Met dié raaisel begin Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres, aktrise enradiopersoonlikheid, haar nuwe boek ná die verskyning van Kruidjie roer my,haar boek oor Karookruie wat sy plek as ’n klassieke werk in Afrikaans ingeneemhet. Sy werk reeds vir jare in die Karoo saam met oom Johannes Willemse,legendariese Griekwa-medisyneman. Oom Johannes leer haar hoe omKarookruie te gebruik om mense se lywe en siele te genees en van heinde enver kom besoekers om hier by hulle gesond te kom raak.In Die lang man sonder skaduwee sit Antoinette haar roeping as geneservoort. Vol begrip en deernis word Karookruie ingespan om allerlei kwale tegenees. Maar nou ondersoek sy ook die genesende krag wat in die ou stories,raaisels en rympies van die Griekwa-mense skuil, want dikwels het ’n fisiekeprobleem ’n emosionele oorsprong en is dit stories wat die hart kan genees.Die langman sonder skaduwee is volksbesit: waardevolle inheemse kennisliefdevol opgeteken vir lees en herlees.

Weitere Titel von diesem Autor
Antoinette Pienaar
Antoinette Pienaar
Antoinette Pienaar
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen