Boendoe-kos vir die Afrika-bos

Rita van Dyk

EPUB
ca. 9,35
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Beschreibung

Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as’t ware die nutsman van resepteboeke! As jy van die buitelewe hou, is hierdie boek beslis vir jou. Die resepte is noukeurig uitgesoek om die uitdagings van kampeer in die boendoe te oorbrug sodat jy al die nodige bestanddele in jou 4 x 4-voertuig kan laai.Al die resepte kan oor die kole, of oor ’n gasstoof voorberei word. Deur die jare het 4 x 4-safaritoerusting merkwaardig ontwikkel en deesdae besit die meeste kampeerders ’n klein kamp-yskas of -vrieskas. Dit beteken dat ’n groter verskeidenheid kos voorberei kan word en jy nie meer op soja of blikkieskos hoe staat te maak nie. Jy hoef ook nie ’n beroemde sjef te wees om hierdie geregte voor te berei nie – dis smaaklik, maar net so maklik om te maak!Hierdie resepte is deur verskeie mense getoets, aangesien dit reeds in die WegRy/DriveOut-tydskrif verskyn het. Boendoe-kos vir die Afrika-bos stel jou in staat om selfs op safari soos ’n bobaas-sjef te kook en enige iets van slaaie, tot moussaka, tot selfs roomys te bedien.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen