Proe die Klein-Karoo

Beate Joubert

PDF
ca. 13,15
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Ratgeber / Essen & Trinken

Beschreibung

Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van dié streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit. Daar is ook ''n hoofstuk met resepte vir die spens soos pesto, dukkah en blatjangvariasies. Proe die Klein-Karoo is meer as ''n alledaagse kookboek – dit sal lesers aanspoor om kreatief in die kombuis te wees en nuwerwetse maniere van onthaal en dekor toe te pas wanneer familie en vriende opdaag.

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen