Vrae en feite vir nuuskierige agies

Vir kinders van alle ouderdomme

Adinda Vermaak

EPUB
ca. 9,39
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Kinder- und Jugendbücher / Jugendbücher ab 12 Jahre

Beschreibung

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet ... ... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is.Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak ...Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek!Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang.Vyftig hoofstukke propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme!Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen