Die onaantasbares

Steve Hofmeyr

EPUB
ca. 8,76
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Die sprong van huursoldaat na huurmoordenaar was seker onvermydelik. Maar om dan te gaanstaan en verlief raak, dodelik.Toe die Sluiper se kamerade hom verraai, het sy siel gesterf. In ’n land waar kontrakmoordetoenemend die gang van sake bepaal, begin hy sy dienste beskikbaar stel aan diegene wat van ’nlastigheid ontslae wil raak. ’n Tsoenami van moorde volg. Liefde het tog niks daarmee te doennie, het hy gedink. Totdat dinge skeefloop en Tes Mallet vermoor word. Deur wie? Hoekom?Wat wel seker is, is dat die Sluiper hulle gaan kry. Bloed sál vloei.Die Onaantasbares is hulle wat glo hulle is onkwesbaar. Elkeen dink hy’s Superman. Almal islief vir hom en lood penetreer hom nie. Hy dink mespunte breek teen sy groot hart. Hy oorweegnie die moontlikheid dat hy nie die oggendson sal sien nie. Of dat die Sluiper reeds in syhuis is nie. Een oomblik sien hy sy makkers op kanaal 404 in ’n optog êrens, hy gryp die afstandbeheer,roep sy vrou, verstel die volume, knak ’n bier op die revolution, en bloei dan dood deur’n klein gaatjie agter in sy skedel.Aksiebelaai, volwasse en brutaal, maar altyd besinnend. Met Die Onaantasbares betreeHofmeyr die skaduwêreld van huurmoord en misdaad. Van verraad en boetedoening. Watelders moontlik vergesog is, is hier ’n gegewe – heel waarskynlik terwyl jy hier lees, want dieSluiper is aan’t beweeg. Sonder kontrak.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Bloedreën
Amy Blankenship
Cover Doodswens
Amy Blankenship
Cover Verslawende Bloed
Amy Blankenship
Cover Nag Lig
Amy Blankenship
Cover Verslete Bloed
Amy Blankenship
Cover Toevlug
Amy Blankenship
Cover Skadu Van Dood
Amy Blankenship
Cover Besmette Bloed
Amy Blankenship
Cover Donker Vlamme
Amy Blankenship
Cover Bloedband
Amy Blankenship
Cover Hitte
Amy Blankenship
Cover Gevaarlike Dinge
Amy Blankenship
Cover Maan Dans
Amy Blankenship
Cover Weer begin
Marile Cloete
Cover In sterre geskryf
Elsa Winckler
Cover Vuil Bewyse
Dawn Brower
Cover Kersverleiding
Dawn Brower

Kundenbewertungen