Oorfone en oefenfietse

Louise van der Merwe

EPUB
ca. 4,50
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Beschreibung

Karli Visser is ‘n radio-omroeper, binnekort dertig jaar oud, en nie meer seker of sy lus is om haar gemaklike lewe en spasie met iemand anders te deel nie. Maar haar kollegas en vriende het ander planne en voor sy kan keer is sy in die middel van ‘n realiteitsprogram besig om te swoeg en sweet om 20kg te verloor met een van die sexieste Bachelors in Bloemfontein. Sybrand Naude is ‘n biokinetikus by ‘n vooraanstaande hoërskool. Hy geniet sy werk, maar sy groot droom is om sy eie praktyk te hê. Dalk is hierdie openbare sirkus saam met Karli en haar radioprogram net die hupstoot wat hy nodig het. Al probleem is dat Sybrand ongeletterd in die taal van die liefde is, en hopeloos wanneer dit kom by vrouens. Gaan Karli hom uit sy penarie kan red sodat hy ook geluk kan vind? Of is hy ‘n verlore saak?

Weitere Titel von diesem Autor
Louise van der Merwe
Louise van der Merwe
Louise van der Merwe
Louise van der Merwe
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen