Die Kersfeeslysie

Dina Botha

EPUB
ca. 4,53
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Dis baie moeilik om ʼn superma te weesDis baie moeilik om ʼn superma te wees as jy enkellopend is. Elani Davisis ook nie die uitsondering nie. Berge skottelgoed, wavragte wasgoed en’n baba is besig om haar onder te kry. Boonop kry sy nie die diens wat syvan Rent-a-nanny verwag nie.Iewers moet sy egter ’n streep trek en konfronteer die eienaar van dieoppassers, Marion Pelzer. Wat toe nie ’n vrou is soos sy verwag het nie,maar ’n man. ʼn Baie, baie aantreklike man wat blykbaar niks van kindersweet nie. Elani gee hom ’n snipperige tikkie raad: As hy ooit ’n sukses vansy besigheid wil maak, moet hy liefs sy teikenmark leer ken. Marionaanvaar die uitdaging en toe Elani haar voordeur oopmaak, staan Marionop haar drumpel, gereed vir sy eerste les.Marion vind gou uit dat dit alles behalwe kinderspeletjies is, maar hybesef ook hoe graag hy vir ewig oppasser in dié huis wil speel.

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Bloedreën
Amy Blankenship
Cover Doodswens
Amy Blankenship
Cover Verslawende Bloed
Amy Blankenship
Cover Nag Lig
Amy Blankenship
Cover Verslete Bloed
Amy Blankenship
Cover Toevlug
Amy Blankenship
Cover Skadu Van Dood
Amy Blankenship
Cover Besmette Bloed
Amy Blankenship
Cover Donker Vlamme
Amy Blankenship
Cover Bloedband
Amy Blankenship
Cover Hitte
Amy Blankenship
Cover Gevaarlike Dinge
Amy Blankenship
Cover Maan Dans
Amy Blankenship
Cover Weer begin
Marile Cloete
Cover In sterre geskryf
Elsa Winckler
Cover Vuil Bewyse
Dawn Brower
Cover Kersverleiding
Dawn Brower

Kundenbewertungen