Tango met ''n twist

Rina Cilliers

EPUB
ca. 3,80
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Beschreibung

"Lisette Posthimus, talentvolle balletdanseres, is gewoond aan koerantopskrifte waarin haar talent besing word. Die euforie word wreed onderbreek wanneer sy die rol waarin sy ’n pas de deux saam met ’n wêreldberoemde balletdanser sou dans, met ’n onderduimse gekonkel verloor. Dan moet die dansteater sy deure sluit weens die negatiewe nadraai wat die Covid-pandemie op die kultuurwêreld het.Drie jaar se verblyf in Londen moet sy uiteindelik in ’n enkele tas pak. Op die nippertjie kry sy ’n tydelike pos as au pair in Spanje by ’n Suid-Afrikaanse familie. Hier loop sy haar vas in ’n uiters aantreklike man met ’n verlede wat by hom spook, sy niggie wat aan ’n persoonlikheidsteuring ly, en sy sjarmante neef.Lisette word gekonfronteer met haar eie onvermoë en geneigdheid om eerder te vlug as om te veg. In ’n omgewing waar vurige flamenco-musiek en -danse in die sigeuners se bloed ingebore word, dans ook sy uiteindelik die tango: Die dans van die liefde."

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen