Ben en die boelies

Zuleka Smit

EPUB
ca. 6,45
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Beschreibung

Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuleka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders. Hierdie is die derde boek in die baie gewilde Ben-reeks. Die eerste boek in die reeks, Ben gaan skool toe, is binne ses maande na sy verskyning herdruk en meer as 1700 kopiee is binne die eerste nege maande verkoop. Die boek is ook met n ATKV-Woordveertjie bekroon. Die tweede boek in die reeks Ben en die groot toets is net so gewild.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen