img Leseprobe Leseprobe

Die Belydenis

Jodi Picoult

EPUB
8,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Jonathan Ball img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Die ontdekking van 'n dooie baba in 'n skuur op 'n Amiese plaas in Amerika dreig om 'n jong vrou se lewe te verwoes. Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, 'n ongetroude Amiese meisie wat glo die pasgeborene se ma is, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie. Terselfdertyd vlug Ellie Hathaway, 'n ontnugterde advokaat, na familie wat in dieselfde streek woon om haar kop skoon te maak. Haar tannie is verwant aan Katie en kort voor lank stem Ellie teensinnig in om Katie te verdedig. Ellie word as Katie se toesighouer aangestel terwyl sy op borgtog is en moet boonop by die Fishers intrek. Om Katie te verdedig, moet Ellie haar nie net diep ingrawe in 'n wêreld wat radikaal van haar eie verskil nie, maar ook 'n manier vind om Katie volgens háár verwysingsraamwerk te verstaan. Wanneer 'n man uit haar verlede weer sy verskyning maak, word Ellie terselfdertyd gedwing om haar eie vrese en begeertes te konfronteer. Uit die pen van die gewilde skrywer van My Sister's Keeper verskyn dié boeiende verhaal van twee vroue . . . en een geheim.

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Al wat tel
Irma Venter
Cover Hemel en aarde en ons
Zirk van den Berg
Cover Duifeling
Lize Albertyn-du Toit
Cover Bloedsomer
Sidney Gilroy
Cover Leo
Leo
Deon Meyer
Cover Siembamba
Madelein Rust
Cover Duiwelsroos
Leon van Nierop
Cover Hans kry troukoors
Rudie van Rensburg
Cover Die skuiling
Helena Hugo
Cover Laaste kans
Marita van der Vyver
Cover Help, help
Nataniël
Cover Gebeente
Etienne van Heerden
Cover Deelfontein
Nicole Jaekel Strauss
Cover Dwelm
Rudie van Rensburg
Cover Diana se dag
Helene de Kock
Cover Ons skulde
P.P. Fourie
Cover Dolos
Jaco Wolmarans
Cover Vuurvoël
Elmarie Viljoen-Massyn

Kundenbewertungen

Schlagwörter

America, Amerika, farm, Amish, Daniel Hugo, social issues, hof, stad, city, fiction, drama, Afrikaanse vertaling, Die belydenis, geloof, novel, Amies, Afrikaans translation, Amiese gemeenskap, Afrikaans, court, murder, the law, Amiese mense, Plain Truth, fiksie, roman, baba, moord, advokaat, Jodi Picoult, baby, court case, faith, advocate, hofsaak, plaas, sosiale kwessies, die reg