img Leseprobe Leseprobe

Bygelowe en waar hulle vandaan kom

Anton F. Prinsloo

EPUB
ca. 15,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Pharos img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Sprach- und Literaturwissenschaft

Beschreibung

Het jy geweet dat die titel Macbeth van Shakespeare nie in ‘n teater in die Verenigde Koninkryk genoem word nie? Dit sal ongeluk oor die opvoering bring. Daarom staan dié klassieke werk dáár as die Skotse Drama bekend. Weet jy dat geboue in Oos-Asië glad nie ‘n vierde verdieping het nie, en dat geboue in Hong Kong geen verdieping met ‘n syfer vier daarin het nie. Verdieping 4, 14, 24, 34 en 40 tot 49 ontbreek in dié wolkekrabbers. Baie mense in China, Korea en Japan ly aan tetrafobie en het ‘n vrees vir die syfer vier. Dit bring onheil, glo hulle. Waarom word groen nie in Franse teaters gebruik nie en violet nie in Italiaanse teaters nie? Want daar bestaan verskeie bygelowe hieroor wat van kultuur tot kultuur verskil. En boonop kan ‘n bygeloof in een kultuur, ‘n volksgeloof in ‘n ander wees. Net soos in dr. Anton Prinsloo se Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom vertel hy die leser in Bygelowe en waar hulle vandaan kom van ’n duisternis bygelowe wat wêreldwyd bestaan, en werp hy soms ook lig oor die herkoms daarvan. Dié naslaanbron is die eerste omvattende Afrikaanse woordeboek oor bygelowe wat in Suid-Afrika verskyn.

Kundenbewertungen