img Leseprobe Leseprobe

Monument

Maretha Maartens

EPUB
ca. 13,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Tafelberg img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Margo Diederichs kom op die Vrystaatse dorp Winburg vrede maak met die ma wie se stryd sy nooit verstaan het nie. Vier jaar lank het Margo gaan heel word in Israel, maar nou moet sy die kompleksiteit van haar herkoms en identiteit kom uittorring. Haar tyd op Winburg raak ’n ontdekkingstog deur die dorp se verlede en haar eie verbintenisse daarmee. Sy kyk saam met die vroue van 1901 in die naghemel op na die Groot Komeet met die V in sy stert. Sy verken bywonerstentedorpe ná die Anglo-Boereoorlog. Die liefde en haat, die geloof en die diepste geheime van vier geslagte vroue van wie sy afstam, kom aan die lig in die Winburgse huis waaroor die aartsengelhond Michael snags waak. Margo stol voor die monument wat haar ma se buurvrou en dié se seuns ná ’n plaasmoord gebou het. Sy hoor die hart van haar ma se oppasster, wie se grootjie in ’n swart konsentrasiekamp was. Ook daar sien Margo monumente. ’n Man wat haar aan Kipling se alleenkat herinner, veroorsaak dat haar besluit oor waar sy hoort — in die land van haar voorouers of in Israel by haar geliefde Yachin? – nie meer so maklik is nie. Monument is feitefiksie. Dit is ’n verhaal rondom die Vrouemonument in Bloemfontein en ander monumente van klip en marmer. Maar ten diepste wys dié roman na die onvernietigbare monumente wat Suid-Afrikaners al die afgelope 100 jaar in mekaar se menswees bou. Monument vertel van die meesterbouers, die vroue van Sentraal-Suid-Afrika.

Weitere Titel von diesem Autor
Maretha Maartens
Maretha Maartens
Maretha Maartens
Maretha Maartens
Maretha Maartens
Maretha Maartens
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Al wat tel
Irma Venter
Cover Duifeling
Lize Albertyn-du Toit
Cover Hemel en aarde en ons
Zirk van den Berg
Cover Bloedsomer
Sidney Gilroy
Cover Leo
Leo
Deon Meyer
Cover Siembamba
Madelein Rust
Cover Duiwelsroos
Leon van Nierop
Cover Hans kry troukoors
Rudie van Rensburg
Cover Die skuiling
Helena Hugo
Cover Laaste kans
Marita van der Vyver
Cover Help, help
Nataniël
Cover Gebeente
Etienne van Heerden
Cover Deelfontein
Nicole Jaekel Strauss
Cover Dwelm
Rudie van Rensburg
Cover Diana se dag
Helene de Kock
Cover Ons skulde
P.P. Fourie
Cover Dolos
Jaco Wolmarans

Kundenbewertungen