Maryna se liefdeslied

Schalkie Van Wyk

EPUB
ca. 4,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Tafelberg img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Waar jong verpleegster Maryna langs die pad vasgeval het met ’n stukkende waaierband, is die orige motorfietsman wat wil kom help die laaste ding waarvoor sy lus het. Teen haar beterwete laat sy tog toe dat Christiaan haar op sy motorfiets laai en haar uit die reënstorm help. By sy tuiste Neckershoogte gekom, moet sy ontdek dat sy deur die stormwaters vasgekeer is op die opstal, alleen met Christiaan. Maryna ken haarself nie so nie, maar sy’s dadelik bakvissie oor dié mooie, sjarmante man. Maar dis net ’n oornag-vertoef op Neckershoogte, en die volgende dag gaan Maryna op vakansie. Of dit was die plan, maar Maryna se ma breek aan haar die nuus dat sy dadelik Durban toe moet gaan om haar moontlik seniele oupa se kaskenades te gaan vasvat. Bitter onwillig vat sy die pad – maar niemand anders nie as Christiaan vind sy in Durban, besig om te veg vir sy erfreg. Haar oupa se sports met die slinkse weduwee is skynbaar hulle albei se probleem, en Maryna sién al hoe dit enige verhouding tussen hulle twee in die kiem kan smoor . . .

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Bloedreën
Amy Blankenship
Cover Doodswens
Amy Blankenship
Cover Verslawende Bloed
Amy Blankenship
Cover Nag Lig
Amy Blankenship
Cover Verslete Bloed
Amy Blankenship
Cover Toevlug
Amy Blankenship
Cover Skadu Van Dood
Amy Blankenship
Cover Besmette Bloed
Amy Blankenship
Cover Donker Vlamme
Amy Blankenship
Cover Bloedband
Amy Blankenship
Cover Hitte
Amy Blankenship
Cover Gevaarlike Dinge
Amy Blankenship
Cover Maan Dans
Amy Blankenship
Cover Weer begin
Marile Cloete
Cover In sterre geskryf
Elsa Winckler
Cover Vuil Bewyse
Dawn Brower

Kundenbewertungen