Uiteindelik verlief

Dina Botha

EPUB
ca. 4,50
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Beschreibung

Liefde laat nie op hom wag nie ...Danika Lombaard hoort in die stad, maar sy gaan dié Kersfees op haar ouers seplaas moet wees vir ’n familiefees. Danika is mooi, suksesvol en baie, baieonafhanklik. Sy wil nie ’n man hê nie en klaar. Maar sy is ook die oudste van vierdogters en haar ma speel al vir jare paartjieknoper.Op die plaas loop sy vir Bismarck Lombaard raak, oftewel Meneer Ongeskik.Die sexy boer met dieselfde van en haar ouers se buurman. Die een sonderfamilie. Die een wat haar lelik genoem het. En die een wat haar hart aan die klopkry.Vir hierdie man moet sy ligloop. Hy dra haar tasse, hy skink vir haar wyn en syhande rus gereeld op haar lyf. Dis asof haar ma se droom van ’n kêrel vir Danikawaar geword het. Sonder haar medewete.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen