7 Dae
Deon Meyer
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Ek sal elke dag ʼn poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla, lees die dreigbrief aan die SAPD. En dan begin hy. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar’s geen motief nie, geen leidrade, net ʼn reeks naakfoto’s, ʼn uiters ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die media en die meedoënlose, onpeilbare sluipskutter. En deur dit alles moet Griessel sy nuwe vriendin, die sangeres Alexa Barnard, weghou van die bottel voor haar groot terugkeerkonsert, sy seun keer om nie skandes te maak nie, sy kollegas daarvan weerhou om die ondersoek te kelder, en sy eie, verterende lus vir die helende kragte van drank in toom probeer hou. Sewe dae van hel.
Kundenbewertungen
Kaapstad, Prooi, Valke, drama, Ikarus, Koors, spanning, Bellville, Deon Meyer, Proteus, kaptein Vaughn Cupido, speurverhaal, Kobra, SAPD, misdaad, Onsigbaar, Tuine, Orion, kaptein Bennie Griessel, Karoonag en ander verhale, Wie met vuur speel, Donkerdrif, 13 Uur, Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale, Bo-Kaap, forensies, Die vrou in die blou mantel, intrige, Feniks, verhoudings, moord, Mbali Kaleni, 7 Dae, Hanneke Sloet, Infanta, Spoor