Huis van geheime

Malene Breytenbach

EPUB
ca. 8,19
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Uitgewers img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Familiegeheime dreig om hul geluk te verongeluk ... Mona se huwelik eindig op ’n laagtepunt en haar eksman het goed daarin geslaag om haar minderwaardig te laat voel. Ná haar onverwagse erflating gee nie net die finansiële voordele haar nuwe selfvertroue nie maar veral die besef dat sy oor haar eie lewe en sukses beskik. Só kom dit dat sy ’n gastehuis cum skrywershuis begin waar skrywers kan kom werk. Sy kry met skrywers van alle soorte te doen, sommige aspirerend, ander so bekend dat hulle werk in verskeie tale vertaal word. Tydens die Woordfees op Stellenbosch is daar veral een bekende skrywer wat die vroue op hol het en Mona allesbehalwe onaangeraak laat. Of sy inderdaad spesiaal is vir hom en of sy haar verbeel, is ’n vraag wat sy maar self moet probeer beantwoord. Maar daar is ’n groter probleem. Mona weet dit is nie wys om jou hart te verloor op ’n man waaroor die vroue so swymel nie. Net gou het sy baie vyande gemaak want sy is nie die enigste wat oor hom droom nie en haar eksman gun haar nie geluk nie. Boonop word haar eienaarskap van die huis bevraagteken.

Weitere Titel von diesem Autor
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Malene Breytenbach
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Bloedreën
Amy Blankenship
Cover Doodswens
Amy Blankenship
Cover Verslawende Bloed
Amy Blankenship
Cover Nag Lig
Amy Blankenship
Cover Verslete Bloed
Amy Blankenship
Cover Toevlug
Amy Blankenship
Cover Skadu Van Dood
Amy Blankenship
Cover Besmette Bloed
Amy Blankenship
Cover Donker Vlamme
Amy Blankenship
Cover Bloedband
Amy Blankenship
Cover Hitte
Amy Blankenship
Cover Gevaarlike Dinge
Amy Blankenship
Cover Maan Dans
Amy Blankenship
Cover Weer begin
Marile Cloete
Cover In sterre geskryf
Elsa Winckler
Cover Vuil Bewyse
Dawn Brower

Kundenbewertungen