Transformeer Intimiteit

Dr. Pensacola H. (Pensacola Helene) Jefferson

EPUB
ca. 9,34
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Babelcube Inc. img Link Publisher

Sachbuch / Religion: Allgemeines, Nachschlagewerke

Beschreibung

Hierdie boek praat oor die intimiteit wat plaasvind tussen die siel en die Gees (God en jy deur Christus), nie twee liggame nie.  As jy "een gees" met God is, is jy alreeds intiem met Hom, maar jy mag dalk nie die diepte van daardie intimiteit met Hom ervaar nie.  Laat my jou gou ''n analogie gee: as God ''n koek wou maak, sou Hy meel, suiker, botter, eiers, ens. saam gemeng het.  Wanneer daardie items of bestandele saamgevoeg of gemeng is, kan hulle nie ongemeng of onsaamgevoeg raak nie.  Hulle is NOU een.  Hierdie bestandele bly vir ewig geheg aan mekaar en saam het hulle iets heel anders geword - ''n koek.  Die wat aan God deur die Here verbind is, bly vir ewig verbind en het dus geheel en al anders geword "in" Christus - ''n NUWE SKEPPING.  Die wat tot God geheg is deur die Here, is "een gees" met Hom; ''n intimiteit met God wat letterlik ''n individu heeltemal transformeer. "... Maar wie die HERE aanhang, is EEN GEES met Hom..." (1 Korinthiërs 6:17 AFR53).  "...Daarom, as iemand in Christus is, is hy ''n NUWE skepsel;..."  (2 Korinthiërs 5:17 AFR53).  "... die Gees van God in julle woon nie?..." (1 Korinthiërs 3:16 AFR53).  God sê:  "... WEES HEILIG, WANT EK IS HEILIG..." (1 Petrus 1:14-16 AFR53).  "..."...Daarom, as iemand in Christus is, is hy ''n nuwe skepsel;..."  (2 Korinthiërs 5:17 AFR53).  "...die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword..."  (2 Korinthiërs 5:17 AFR53).  "...   En die HERE God het die mens geformeer [uit] die stof van die aarde [liggaam] en in sy neus die asem van die lewe [gees] geblaas. So het dan die mens ''n lewende siel [siel] geword..." (Genesis 2:7 AFR53).   God sê:  "... na SY beeld; ... man en vrou het Hy (God, die Heilige Gees) hulle geskape..." (Genesis 1:27 AFR53).  "... En ... [God, die Heilige Gees] in sy neus die asem van die lewe [Sy "eie" Gees] ..."  (Genesis 2:7 AFR53).  "... So het dan die mens ''n lewende siel geword..."  (Genesis 2:7 AFR53).  Om tot God geheg te wees is ''n HEIL

Weitere Titel von diesem Autor
Dr. Pensacola H. (Pensacola Helene) Jefferson
Dr. Pensacola H. (Pensacola Helene) Jefferson
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Nuwe Wese
Gilbert N. Adimora
Cover Die bedrieËr: Nie net ontrouheid nie
Dr. Pensacola H. (Pensacola Helene) Jefferson
Cover HOSETTA: Getroud met''n egbreker
Dr. Pensacola H. (Pensacola Helene) Jefferson
Cover Sieraad vir As
Gabriel Agbo
Cover Krag van die siel
Paul Rodney Turner
Cover Transformeer Intimiteit
Dr. Pensacola H. (Pensacola Helene) Jefferson
Cover Red die Jode
Bernard Levine

Kundenbewertungen