Misverstand

Marita van der Vyver

EPUB
ca. 8,12
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Willem Prins bewandel die strate van Parys. Eens was hy op koers om ’n gerekende skrywer in Suid-Afrika te word, maar na jare se probeer wink die koue water van die Seine – miskien sal sy verdrinking sy boekverkope bietjie opstoot, dink ’n swartgallige Willem.Tot sy skaamte is dit die erotika wat hy onder ’n skuilnaam skryf wat hom na Frankryk gebring het. Terug na die stad waar een van sy drie eksvroue saam met sy oudste seun woon, ’n jong man wat sy pa skaars ken.Vir Willem is Parys nie juis die stad van liefde nie, maar dit is hier waar hy vir Jackie ontmoet, ’n jong Suid-Afrikaner wat as au pair werk. Dit is ook sy wat saam met hom is dié Vrydagaand die dertiende toe terreur in Parys losbars.Misverstand is die dertiende roman van een van Suid-Afrika se gewildste skrywers. ’n Roman oor die ontnugtering van die middeljare, die lewe se onweerswolke wat dikwels dreig, en oor bande tussen mense wat beskut.

Weitere Titel von diesem Autor
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Bloedreën
Amy Blankenship
Cover Doodswens
Amy Blankenship
Cover Verslawende Bloed
Amy Blankenship
Cover Nag Lig
Amy Blankenship
Cover Verslete Bloed
Amy Blankenship
Cover Toevlug
Amy Blankenship
Cover Skadu Van Dood
Amy Blankenship
Cover Besmette Bloed
Amy Blankenship
Cover Donker Vlamme
Amy Blankenship
Cover Bloedband
Amy Blankenship
Cover Hitte
Amy Blankenship
Cover Gevaarlike Dinge
Amy Blankenship
Cover Maan Dans
Amy Blankenship
Cover Weer begin
Marile Cloete
Cover In sterre geskryf
Elsa Winckler
Cover Vuil Bewyse
Dawn Brower

Kundenbewertungen