Projek Apex

Michael Bray

EPUB
ca. 3,77
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Babelcube Inc. img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Wat as die mens se eerste kennis die resultate van sy eie verwoesting beteken? Van die beste verkoper van die Whisper Trilogy kom die nuwe boek. Richard Draven is ''n wetenskaplike wat geintreseerd is in die helende einskappe van spesies en die oordrag aan die mensdom. toe hy ''n nuwe aapspesie ontdek met regenerasie vermoeë, het hy geen idee wat se kettingreaksie sy verslag tot gevolg sou hê nie. ses jaar later, is Draven se navorsing in die praktyk gebruik.Die regering het ''n virus gemaak wat op die mens gebruik is. Sy funksie- om die weermag sterker, vinniger en beter te maak om die konflik globaal te verbeter. iets was egter nie pluis nie. verskeie verslae en getoon dat die virus ''n snaakse uitwerking op die mense het wat daaraan bloodgestel is, en het die mense  in beheer baie senuweeagtig gemaak. Soos die Apex groep kontak verbreek en nie meer bevele gehoorsaam nie, en die regering onraad vermoed. Joshua Cook was die alpha, die eerste wat aan die virus bloodgestel is en suksesvol gebind het. Joshua was moeg vir die mensdom, moeg vir hulle vernietigende natuur. Hy het ''n plan, een om die bord skoon te maak en die minder gegoede inwoners van die aarde te vee, en dan te vervang met sy eie volk. Soos die diepte van Joshua aan die regering duidelik raak is hulle genoodsaak om hulle tot Richard Draven te wend om ''n mannier te kry om Joshua se groeiende weermag te stuit voor hy die mensdom van die aarde kan uitwis. In die tradisie van skrywers soos Micheal Crichon, Joe Hart en James Patterson, is Projek Apex ''n spanningsvolle, globale riller, wat plaas vind oor verskeie lande met gevlegte tydlynne, van die regeringstaat Washington, tot die gopse van Mumbai en die brandende hitte van die Irakkiese woestyn, Projek Apex bied kleurvolle kerakters, met hulle eie motivering en hoofreded wat ''n storie vertel van menslike konflik wat tydens ''n globale gebeurtenis terugval na die primitiewe wat onderdruk was deur gemeenskap sos die wêreld om hulle verkrummel

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Bloedreën
Amy Blankenship
Cover Doodswens
Amy Blankenship
Cover Verslawende Bloed
Amy Blankenship
Cover Nag Lig
Amy Blankenship
Cover Verslete Bloed
Amy Blankenship
Cover Toevlug
Amy Blankenship
Cover Skadu Van Dood
Amy Blankenship
Cover Besmette Bloed
Amy Blankenship
Cover Donker Vlamme
Amy Blankenship
Cover Bloedband
Amy Blankenship
Cover Hitte
Amy Blankenship
Cover Gevaarlike Dinge
Amy Blankenship
Cover Maan Dans
Amy Blankenship
Cover Weer begin
Marile Cloete
Cover In sterre geskryf
Elsa Winckler
Cover Vuil Bewyse
Dawn Brower

Kundenbewertungen