img Leseprobe Leseprobe

Piekfyn Afrikaans Graad 11 Huistaal Onderwysersgids

PDF
ca. 11,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Best Books img Link Publisher

Schule und Lernen / Schulbücher Allgemeinbildende Schulen

Beschreibung

Uiteindelik! ’n Reeks wat al die soorte tekste bevat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Piekfyn Afrikaans Graad 11 het die wêreld van multimediatekste betree – ons bied aan ’n TV-film vir interaktiewe taalaktiwiteite in die Afrikaanse klas aan. Die leerdersboek en onderwysers is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Hierdie unieke onderwysersgids en DVD ondersteun die onderwyser se taak deur • beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk • ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop • te fokus op kommunikatiewe en teks- en temagebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer te laat plaasvind • ’n wye verskeidenheid piekfyn tekssoorte aan te bied volgens die eietydse temas • volledige onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien • ’n formele assesseringsprogram vir graad 11, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel • aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser in te sluit deur op die kieslys van die DVD op “Lees” te kliek en die dokument uit te speel vir die onderwyserslêer. Ons weet die Piekfyn-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig. Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig.

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Leergereed Skoolgereed
Melodie de Jager
Cover Vers en vlam
Michael Le Cordeur

Kundenbewertungen