Die Banting-sakgids

Tim Noakes

PDF
ca. 6,25
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Ratgeber / Gesundheit

Beschreibung

DIE TOPVERKOPER DIE BANTING-SAKGIDS, IN VENNOOTSKAP MET DIE NOAKES-STIGTING EN DIE EET BETER, SUID-AFRIKA!-INISIATIEF, IS NOU BESKIKBAAR IN ’N GEBRUIKERSVRIENDELIKE SAKPAS-FORMAAT!Danksy julle versoeke vir méér basiese resepte en ’n maklik hanteerbare formaat, is Die Banting-oplossing nou beskikbaar in ’n grootte wat elke sak sal pas. Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet suksesvol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat ’n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; voorsien handige maaltydplanne, Banting-vriendelike voedsellysies en resepte; leer jou hoe om te begroot sodat almal ’n Banting-leefstyl kan handhaaf; en nog baie, baie meer. Maar nog belangriker: dit leer jou hoe om van daardie ekstra ponde ontslae te raak en hulle vir altyd weg te hou! Die Banting-sakgids, wat maklik in jou handsak of hempsak inglip, is net wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl aan die gang te kry!

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Oupa is hemel toe
Amber Richards
Cover Die Banting-oplossing
Bernadine Douglas
Cover Die Banting-oplossing
Bernadine Douglas

Kundenbewertungen