img Leseprobe Leseprobe

Terreur en Bevryding

Die ANC/SAKP, die Kommunisme en geweld (1961-1990)

Leopold Scholtz

EPUB
13,49
Amazon 7,48 € iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Jonathan Ball img Link Publisher

Sozialwissenschaften, Recht, Wirtschaft / Politikwissenschaft

Beschreibung

Wie vandag se ANC, sy beleid en regeerstyl wil verstaan, moet feitlik 'n eeu terug begin delf. 'n Deel van die antwoord lê in sy verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en die invloed van die kommunisme, asook die ANC/SAKP se optrede in ballingskap, skryf die politieke kommentator en historikus Leopold Scholtz. In Terreur en bevryding toon hy aan hoe die SAKP reeds in 1928 opdrag van die Kremlin ontvang het om die ANC te infiltreer. Die doel was om mettertyd die partyleiding oor te neem as deel van 'n beoogde revolusie in twee fases: 'n nasionaal demokratiese revolusie – 'n konsep wat steeds deel is van ANC-beleid – gevolg deur 'n Marxisties-Leninistiese "diktatuur van die proletariaat". Volgens Scholtz sou dit 'n immorele stelsel met beperkte vryheid meebring. Dit was ook die SAKP wat die dryfveer agter die gewapende stryd was. Scholtz plaas die kollig op die dodelike kombinasie van erge interne intoleransie en onbekwaamheid binne die ANC/SAKP in ballingskap, die korrupsie deur 'n deel van die leierskorps en die ernstige menseregtevergrype in die ANC se buitelandse kampe. Hy voer aan dat dit wat tans in Suid-Afrika op al drie regeringsvlakke gebeur 'n voortsetting is van 'n kultuur wat al tydens die alliansie se jare in ballingskap gevestig is.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Die tronkgesprekke
Willie Esterhuyse
Cover Wit terroriste
Albert Blake
Cover Parool / Parole
Breyten Breytenbach
Cover Parool / Parole
Breyten Breytenbach
Cover DA of nie?
Eusebius McKaiser

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Chris Hani, gewapende stryd, ANC, Thabo Mbeki, Tanzanië, struggle, Nelson Mandela, Morogoro, Moses Kotane, terreur, SAKP, Kabwe-konferensie, geweld, Marxisme, kommunisme, Oliver Tambo, Nasionale Demo-kratiese Revolusie, strafkampe, Angola, Sowjetunie, tweefase-revolusie