img Leseprobe Leseprobe

Wie Gaan in 2019 Regeer?

Jan-Jan Joubert

EPUB
10,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Jonathan Ball img Link Publisher

Sozialwissenschaften, Recht, Wirtschaft / Politikwissenschaft

Beschreibung

In die plaaslike verkiesing van 2016 is die ANC bloedneus geslaan toe hy drie metrorade aan die opposisie moes afstaan. Gaan die verdeelde regerende party onder Cyril Ramaphosa kan verenig en in 2019 'n meerderheid by die stembus behaal? Of gaan die DA en die EFF hul groot ideologiese verskille kan oorkom om die ANC uit die kussings te lig? Sedert Jacob Zuma as president bedank het, het Suid-Afrika se politieke landskap dramaties verander. Die gesoute politieke joernalis Jan-Jan Joubert kyk na alle moontlike scenario's en neem die leser agter die skerms na waar die geheime politieke smouswerk plaasvind. Hy oorweeg al die beskikbare opsies vir politieke partye in die aanloop tot die volgende verkiesing. Sal die ANC 'n koalisie vorm om in beheer te bly? En wat is die kans dat dié party na die EFF sal draai om meer steun te werf? Een ding is seker - ooreenkomste sal aangegaan word. Die uitslae van plaaslike en tusenverkiesings wys vir Joubert dat die volgende verkiesing die eerste in 25 jaar kan wees waarin geen party 'n volstrekte meerderheid behaal nie. In eksklusiewe onderhoude deel politieke leiers ook hul standpunte oor die belangrikste kwessies wat burgers en partye verdeel – of dalk kan verenig.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Die tronkgesprekke
Willie Esterhuyse
Cover Wit terroriste
Albert Blake
Cover Parool / Parole
Breyten Breytenbach
Cover Parool / Parole
Breyten Breytenbach
Cover DA of nie?
Eusebius McKaiser

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Julius Malema, regerende party, 2019 verkiesing, Mmusi Maimane, korrupsie, Demokratiese Alliansie, politiek, James Selfe, Suid-Afrikaanse niefiksie, ANC, Cyril Ramaphosa, EFF, Economic Freedom Fighters, regeer, 2016 plaaslike verkiesing, DA, Niefiksie, Jacob Zuma, koalisie, politieke joernalis, opposisiepartye, African National Congress, grondhervorming, tussenverkiesing, koalisiepolitiek, Mbyiseni Ndlozi, swart ekonomiese bemagtiging, nasionalisasie, arbeid, IVP