n Nutsman vir Nadia

Susan Olivier

EPUB
ca. 3,98
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Beschreibung

"Nadia moet haar oorlede tweelingsussie se baba teen ’n dwelmsindikaat beskerm wanneer die halfmiljoen rand wat haar suster en swaer aan hul verskuldig is, geëis word. In die proses verwar die sindikaat vir Nadia met haar sussie en sy besluit om te vlug.Sy gaan skuil saam met die baba op ’n plattelandse dorpie by ‘n gastehuis terwyl haar broer meer oor die sindikaat uitvind. Hier ontmoet sy die aantreklike Ewan wat die gastehuis besoek vir besigheid, maar Nadia is dadelik versigtig vir hom. Hy speel te graag die ridder vir elke vrou op die dorp en sy bevraagteken sy sogenaamde sakebesoek.Nadia leer Ewan ken terwyl hy by die gastehuis bly en aanbied om bietjie instandhoudingswerk te doen. Net as sy hom amper begin vertrou wonder sy of hy nie tóg ’n verskuilde agenda het nie. Is hy moontlik self by die sindikaat betrokke?"

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen