Ter wille van liefde

Susan Olivier

EPUB
ca. 7,58
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Uitgewers img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Sy wens sy kon omdraai ”¦ Anja kon haar geluk nie glo toe sy die vakature by die Hoë Prestasiesentrum in Pretoria in haar inboks sien nie. Dis so reg in haar kraal. Hulle soek ''n fisioterapeut wat deel is van ''n span medici en sportkundiges wat met belowende sportsterre werk. Nie alleen het sy die vereiste kwalifikasies nie, maar sy was in eie reg ''n sportster. Vir jare was sy die junior nasionale vrouetenniskampioen in die land. Dis ook hoekom die Universiteit van Kalifornië haar ''n sportbeurs aangebied het. Helaas het die opkikkerskandaal ''n einde aan haar sportdrome gebring. Die saak is wel in haar guns geskik, maar teen ''n duur prys. Haar dryfveer vir groot tennis is weg, en sy gaan lank aan die regskoste afbetaal. Hierdie is die geleentheid waarna sy soek, en sal haar in staat stel om weer in Suid-Afrika ’n nuwe begin te maak. Maar toe gaan haar tannie Amelia dood, en sy moet terugkeer na haar geboortedorpie in KwaZulu-Natal, Glenville, om toe te sien dat die boedel afgehandel word. Sy ervaar baie konflik want haar eksverloofde, sy vrou en kind bly in die huis langs haar tannie. Anja het hom en die vrou in ’n vurige omhelsing betrap weke voor hulle sou trou, en is toe landuit. En nou gaan sy weer Henk se ouer broer, Riekert moet sien. Die man wat altyd met sy broeiende blik en donker oë regdeur haar kon sien ...

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Bloedreën
Amy Blankenship
Cover Doodswens
Amy Blankenship
Cover Verslawende Bloed
Amy Blankenship
Cover Nag Lig
Amy Blankenship
Cover Verslete Bloed
Amy Blankenship
Cover Toevlug
Amy Blankenship
Cover Skadu Van Dood
Amy Blankenship
Cover Besmette Bloed
Amy Blankenship
Cover Donker Vlamme
Amy Blankenship
Cover Bloedband
Amy Blankenship
Cover Hitte
Amy Blankenship
Cover Gevaarlike Dinge
Amy Blankenship
Cover Maan Dans
Amy Blankenship
Cover Weer begin
Marile Cloete
Cover In sterre geskryf
Elsa Winckler
Cover Vuil Bewyse
Dawn Brower

Kundenbewertungen