img Leseprobe Leseprobe

Suikervry

8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing

Karen Thomson

EPUB
9,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Jonathan Ball img Link Publisher

Ratgeber / Gesunde Küche, Schlanke Küche

Beschreibung

Suikervry is die eerste selfhelpboek wat in Suid-Afrika geskryf is om mense met 'n suiker- en koolhidraat-verslawing te help om dit te bowe te kom. Dit is deur Karen Thomson en Kerry Hammerton met die steun van die dieetkundige Tamzyn Campbell geskryf, en daar is 'n voorwoord deur prof. Tim Noakes. Dit staan eetgewoontes met min koolhidrate en meer vet voor. Dit is die enigste beskikbare boek wat die emosionele en gedragspatrone van 'n suiker- en koolhidraat-verslaafde aanspreek. Vir baie mense is dit nie genoeg dat hulle bloot weet wat om te eet nie. Suikervry spreek dié saak aan. Bo en behalwe 'n program van agt weke lank, bevat Suikervry ook persoonlike verhale van verslawing, maaltydprogramme en resepte sonder suiker.

Weitere Titel von diesem Autor
Karen Thomson
Karen Thomson
Karen Thomson
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Suikervry
Karen Thomson
Cover Voetspore 2
Johan Badenhorst
Cover Kokkedoor
Errieda du Toit

Kundenbewertungen

Schlagwörter

suikervry dieet, jonathan ball publishers, suikervry, kerry hammerton, maaltydprogramme, tamzyn campbell, jonathan ball, no sugar diet, tim noakes, selfhelpboek, south africa, afrikaans, diet plan, karen thomson, sugar free