img Leseprobe Leseprobe

Landboubestuurspraktyk

EP Nel, Brian Callaghan

EPUB
ca. 11,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Kejafa Knowledge Works img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Architektur

Beschreibung

Hierdie boek is saamgestel volgens die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir

Verdere Onderwys en Opleiding vir Landboubestuurspraktyke.

Die doel van hierdie boek is om al die generiese aspekte van die Graad 12-landboubestuurspraktykekurrikulum

beskikbaar te stel aan alle sekondêre skole wat die vak aanbied. Dit sal eksaminatore in staat stel

om landwyd 'n eenvormige eksamen op te stel.

'n Behoefte aan hierdie boek is deur die Suid-Afrikaanse Landbou-onderwysvereniging (SALOV)

geïdentifiseer en word ondersteun deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA). Die inhoud is saamgestel uit verskeie bronne - van die internet tot notas wat reeds jare lank by sekondêre en tersiêre instansies in gebruik is.

Vir die afhandeling van die Praktiese Assesseringstaak (PAT) moet die onderwyser aanvullende inligting

oor spesifieke landbouvertakkings gebruik aangesien skole in verskillende produksie- (ekologiese) streke

van Suid-Afrika geleë is.

Elke onderwyser en student behoort baat te vind by die gebruik van hierdie boek as voorbereiding vir

die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen.

Die doel van die boek is ook om die leerder in staat te stel om oorsigtelik na 'n bestaande boerdery of

nuwe eenheid te kyk en moontlikhede te ondersoek en te beplan, en volgens ekonomiese insigte 'n produk

te produseer, te verwerk en te bemark.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Agriculture Learner Grade 12