img Leseprobe Leseprobe

Die Fort is Stil

Meiring Fouche

EPUB
ca. 6,39
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Pieter Haasbroek img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

DIE FORT IS STIL - SAHARA AVONTUUR REEKS


Teuns Stegman, Fritz Mundt en Jack Ritchie raak in ’n kroeggeveg betrokke met Arabiere. Vir hulle straf word hulle tydelik verplaas na een van die ander Franse forte in die Sahara woestyn - Fort Laval. Toe die afloskolonne by Fort Laval opdaag, besef hulle gou dat daar ’n groot skroef los is. Die afloskolonne word egter gou oorrompel deur Brigitte Bonnet. Sy wil weerwraak neem vir die dood van haar suster en wil nou die hele Vreemdelegioen vernietig. Die dertig manskappe word opgesluit in die fort se slaapsaal. Dan hoor hulle iemand wat so aaklig skreeu van pyn dat dit koue rillings deur hulle stuur. Kort daarna word die lyk van die manskap uitgedra deur rampokkers wat rubber handskoene dra. Hulle verneem dan van Brigitte Bonnet dat sy ’n hoogs geheime wapen het, wat se uitwerking sy wil uittoets op die legioensoldate.


 Die geluksgodin is teen Teuns Stegmann en hy word gekies as die volgende proefkonyn vir die wrede eksperiment. Nie lank daarna nie sien hulle deur die slaapsaal se vensters hoe sy lyk ook uitgedra word. Fritz Mundt en Jack Ritchie probeer om te ontsnap en word doodgeskiet, so word hulle vertel. Dan begin daar snaakse dinge gebeur in die fort. Die perde, muile en kamele waarmee die rampokkers opgedaag het, verdwyn spoorloos. Die volgende dag word die marconis en ’n soldaat op die borswering van die fort dood aangetref. Asof dit nie erg genoeg is nie, begin die vasgekeerde manne in die slaapsaal snaakse geluide hoor wat vanaf die vloer onder hulle kom, in morsekode.


 Brigitte Bonnet laat die plek twee maal behoorlik omkeer op soek na die skuldiges, maar vind elke keer niks nie. Professor Benesj daag die volgende dag op in ’n groot vragvliegtuig saam met nog meer soldate, om die geheime en dodelike wapen se impak op die soldate te kom voltooi. Byna dood van honger en dors wag die moedelose Vreemdelegioensoldate dat hulle na die woestyn geneem moet word, om daar aan die geheime wapen blootgestel te word. Maar net toe die finale verrigtinge ’n aanvang neem, bars die duiwel behoorlik los in Fort Laval en die een skok volg op die ander...

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Al wat tel
Irma Venter
Cover Duifeling
Lize Albertyn-du Toit
Cover Hemel en aarde en ons
Zirk van den Berg
Cover Bloedsomer
Sidney Gilroy
Cover Leo
Leo
Deon Meyer
Cover Siembamba
Madelein Rust
Cover Duiwelsroos
Leon van Nierop
Cover Hans kry troukoors
Rudie van Rensburg
Cover Die skuiling
Helena Hugo
Cover Laaste kans
Marita van der Vyver
Cover Help, help
Nataniël
Cover Gebeente
Etienne van Heerden
Cover Deelfontein
Nicole Jaekel Strauss
Cover Dwelm
Rudie van Rensburg
Cover Diana se dag
Helene de Kock
Cover Ons skulde
P.P. Fourie
Cover Dolos
Jaco Wolmarans

Kundenbewertungen

Schlagwörter

reeks, sahara, avontuur, storie, eboek, meiring, fouche