img Leseprobe Leseprobe

Moord en Ander Inkopies

Corlie Putter

EPUB
ca. 9,99
Amazon 6,24 € iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Digital On Demand img Link Publisher

Belletristik / Spannung

Beschreibung

Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg. Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om ‘n paar inkopies te doen. Die tweede, op die Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch. Wat het twee moorde, ‘n jong weduwee en een van die land se vernaamste wynmakers met mekaar in gemeen? Die enigmatiese speurder Cronje word ingeroep om die ondersoek te lei. Die jong weduwee, Suzaan Louw, probeer alles om haar onskuld self te bewys. En die skatryk Zach Bosch sit nie ‘n voet verkeerd nie. Volgens berig is die speurder uiters bekwaam. Maar dit blyk asof speurder Konstantyn Cronje dié keer op ‘n dwaalspoor is…. Of dalk nie?

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen