img Leseprobe Leseprobe

Moord en Ander Gaste

Corlie Putter

EPUB
ca. 9,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Digital On Demand img Link Publisher

Belletristik / Spannung

Beschreibung

Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van ’n bekende sitrusboer te ondersoek. Die oorledene se vrou is oortuig haar man is vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig die. Daar is heelwat verdagtes, en om die skuldige vas te trek, raak ’n groot uitdaging. Die ondersoek sleur. Die eienaars van die gastehuis, waar die moord gepleeg is, tree uiters vreemd op. Selfs die weduwee het ’n twyfelagtige verlede. Boonop sukkel Cronje om met die ywerige en onervare patoloog, Richard Roux oor die weg te kom. In dié tweede boek beleef die enigmatiese Konstantyn Cronje vele frustrasies. Hy, wat Cronje is, verkies om op sy eie te werk. En só raak hy byna self ’n slagoffer…

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen