Victor: My reis

Victor Matfield

EPUB
ca. 9,38
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Belletristik / Romanhafte Biographien

Beschreibung

As een van die Springbokspan-spelers met die grootste aantal verskynings ooit, is Victor Matfield ’n nasionale held met voortreflike spel oor provinsiale grense heen en geniet hy die guns van aanhangers regoor die wêreld. Sy rugby-prestasies en kordaatstukke is talryk: hy was deel van die span wat die 2007 Rugby-Wêreldbeker gewen het, hy het die Bokke twee Drienasies-toernooie help wen, hy het drie keer die Super 14-trofee saam met die Bulle omhoog gehou, en hy het Curriebeker-glorie gesmaak.In hierdie outobiografie waarna daar met groot afwagting uitgesien is, gesels hy openlik oor sy lewe, van sy grootwordjare as ’n skugter seun van Pietersburg tot waar hy Pretoria toe getrek het en as talentvolle jong rugbyspeler op die harde manier geleer het hoe om die plesiere in die lewe te hanteer. Hy praat openhartig en reguit oor geskille met afrigters, in¬sluitende sy mentor Heyneke Meyer, Pieter de Villiers en voormalige Bok-afrigter Jake White, wat hom eenkeer fisiek probeer aanval het. Victor vertel ook van Kamp Staaldraad, die Bulle wat gefaal het in sy laaste seisoen as speler en die kontroversiële skeidsregtersbelissings was gelei het tot die Bokke se kwarteindstryd-nederlaag in die 2011 Rugby-Wêreldbeker. Hierdie is ongetwyfeld die één boek wat elke rugby-entoesias sal wil lees.

Weitere Titel von diesem Autor
Victor Matfield
Victor Matfield
Victor Matfield
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Rassie
Rassie Erasmus
Cover Hoerkind
Herman Lategan
Cover Oorleef Skisofrenie
Richard Carlson Jr.
Cover Stroomop
Harald Pakendorf
Cover Dawie de Villiers
Dawie de Villiers
Cover Sielsiek
Carla van der Spuy
Cover Churchill & Smuts
Richard Steyn
Cover Dwarsklap
Piet Matipa
Cover Boereverneukers
Izak du Plessis
Cover Lied vir Sarah
Jonathan Jansen
Cover Koeëlreën
Wollie Wolmarans
Cover Sisiliheid
Cristiano Parafioriti
Cover Lugkasteel
Annelie Botes
Cover Grusaam
De Wet Potgieter
Cover Grusaam
De Wet Potgieter
Cover Blou trane
Daniella Day

Kundenbewertungen