Churchill & Smuts

Richard Steyn

EPUB
ca. 9,89
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Jonathan Ball Publishers img Link Publisher

Belletristik / Romanhafte Biographien

Beschreibung

Die eiesoortige vriendskap tussen Winston Churchill en Jan Smuts is 'n studie in kontraste. In hul jeug het hulle uiteenlopende wêrelde bewoon: Churchill was die weerbarstige en energieke jong aristokraat; Smuts die asketiese, filosofiese Kaapse plaasseun, wat later aan Cambridge sou gaan studeer. Daar sou hy die eerste student word wat albei dele van die finale regskursus in dieselfde jaar neem en al twee met onderskeiding slaag.Nadat hulle in die Anglo-Boereoorlog eers as vyande, en later in die Eerste Wêreldoorlog as bondgenote byeengebring is, het die mans 'n vriendskap gesmee wat oor die eerste helfte van die twintigste eeu gestrek het en tot Smuts se dood in 1950 voortgeduur het. Richard Steyn, die skrywer van Jan Smuts: Afrikaner sonder grense, bestudeer dié hegte vriendskap deur twee wêreldoorloë aan die hand van ''n magdom argiefstukke, briewe, telegramme en die omvangryke boeke wat oor albei mans geskryf is.Dit is 'n fassinerende verhaal oor twee besonderse individue in oorlog en vrede – die een die leier van ''n groot ryk, die ander die leier van 'n klein, weerspannige lid van daardie ryk.

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Rassie
Rassie Erasmus
Cover Hoerkind
Herman Lategan
Cover Oorleef Skisofrenie
Richard Carlson Jr.
Cover Stroomop
Harald Pakendorf
Cover Dawie de Villiers
Dawie de Villiers
Cover Sielsiek
Carla van der Spuy
Cover Churchill & Smuts
Richard Steyn
Cover Dwarsklap
Piet Matipa
Cover Boereverneukers
Izak du Plessis
Cover Lied vir Sarah
Jonathan Jansen
Cover Koeëlreën
Wollie Wolmarans
Cover Sisiliheid
Cristiano Parafioriti
Cover Lugkasteel
Annelie Botes
Cover Grusaam
De Wet Potgieter
Cover Grusaam
De Wet Potgieter
Cover Blou trane
Daniella Day

Kundenbewertungen