Lied vir Sarah

Lesse van my Ma

Jonathan Jansen

EPUB
ca. 16,26
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Bookstorm img Link Publisher

Belletristik / Romanhafte Biographien

Beschreibung

In Lied vir Sarah, Jansen se persoonlikste en mees intieme boek tot op hede, daag Suid-Afrika se geliefde professor die stereotipes en stigma uit wat so maklik op Kaapse Vlakte-ma''s van toepassing gemaak word as luidrugtig, wellustig en sonder tande – en bied  hy dié deernisvolle verhaal aan as ''n lofsang vir ma''s oral wat op moeilike plekke gesinne moet grootmaak  en gemeenskappe moet bou.  As jong man het Jansen gewonder hoe ma''s dit regkry om kinders onder moeilike omstandighede groot te maak – en toe besef die antwoord is reg voor hom in die vorm van Sarah Jansen, sy eie ma. Deur haar vroeë lewe in Montagu en die gevolge van apartheid se gedwonge verskuiwings na te speur, werp Jansen lig op hoe sterk vroue nie slegs daarin geslaag het om gesinne bymekaar te hou nie, maar hulle  kinders ook met integriteit groot te maak.  Met sy kenmerkende fynsinnigheid, humor en eerlikheid, volg Jansen sy ma se lewensverhaal as ''n jong verpleegster en ma van vyf kinders, en wys hy hoe dié ma''s hulle verlede verwerk het, hulle huise ingerig het, sin gemaak het van die politiek, die liefde bestuur en kernwaardes gekommunikeer het – hoe hulle hulle lewens gelei het. Om sy eie herinneringe te balanseer, het Jansen hom op sy suster, Naomi, beroep om haar eie insigte en herinneringe te deel, en daardeur spesiale waarde tot hierdie roerende memoir toe te voeg.

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Rassie
Rassie Erasmus
Cover Hoerkind
Herman Lategan
Cover Oorleef Skisofrenie
Richard Carlson Jr.
Cover Stroomop
Harald Pakendorf
Cover Dawie de Villiers
Dawie de Villiers
Cover Sielsiek
Carla van der Spuy
Cover Churchill & Smuts
Richard Steyn
Cover Dwarsklap
Piet Matipa
Cover Boereverneukers
Izak du Plessis
Cover Lied vir Sarah
Jonathan Jansen
Cover Koeëlreën
Wollie Wolmarans
Cover Sisiliheid
Cristiano Parafioriti
Cover Lugkasteel
Annelie Botes
Cover Grusaam
De Wet Potgieter
Cover Grusaam
De Wet Potgieter
Cover Blou trane
Daniella Day

Kundenbewertungen