img Leseprobe Leseprobe

Die Reis van die Dapper Hart

'n Egskeidingshandboek vir kinders

Natalie Knox

EPUB
ca. 9,49
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Poppy Seed Publishers Limited img Link Publisher

Kinder- und Jugendbücher / Kinderbücher bis 11 Jahre

Beschreibung

Sedert die egskeiding voel Liaan asof sy lewe buite beheer is. Hy haat dit. Hy is vies daaroor dat hy sy hond moet weg gee en dat hy moet trek. Hy is konstant kwaad. Hy voel gereeld hartseer en sukkel om na sy ou, gelukkige self terug te keer. Stilletjies wonder hy of die egskeiding nie dalk sy skuld was nie. Hy sukkel ook met die realiteit van 'n gemengde gesin nou dat sy pa weer trou.

Emma voel onseker en alleen. Sy vrees baie dinge, onder andere dat haar ma hulle ook sal verlaat. Wanneer haar ma 'n nuwe kêrel aan hulle voorstel, voel sy oorweldig deur al die veranderinge.

Deur betekenisvolle gesprekke met betroubare volwassenes en geestelike waarhede vanuit die Bybel, begin Liaan en Emma aan te pas by die veranderinge wat die egskeiding meebring. Ten midde van trane en lag, vind hulle hoop, veerkragtigheid en aanvaardig in hierdie nuwe seisoen.

Die Reis van die Dapper Hart is geskryf vir kinders om oor hulle eie storie ten midde van 'n egskeiding te besin. Die pret aktiwiteitsblaaie, wat van die internet gelaai kan word, skep vir elke kind 'n veilige ruimte vir prosessering, probleemoplossing en refleksie op hul eie realiteit. Emosionele intelligensie word beklemtoon en die voorsiening van emosionele woordeskat laat die kind toe om die regte woorde te kies om hulself sinvol uit te druk. Deur 'n sagte, geestelik boodskap, rus die boek ook die leser toe op 'n dieper vlak.  

Gemik op kinders tussen 6 en 12 jaar en kan deur families, beraders, onderwysers en gemeenskapswerkers gebruik word.

ʼn Finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Afrikaans Christian books for women, ouerskap, divorce books for kids, therapy journal, Afrikaans children's fiction, Afrikaans eBooks, Afrikaans eBooks for kids, parenting divorce, Afrikaans kinder boeke, divorce, joernaal, Afrikaans kindle books kids, Afrikaans kindle book, Afrikaans, egskeiding boeke vir kinders, parenting for dummies, Afrikaans children's book, egskeiding, kindle Afrikaans