img Leseprobe Leseprobe

'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart

Ondersteuning vir gesinne wat egskeiding ervaar

Natalie Knox

EPUB
ca. 1,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Poppy Seed Publishers Limited img Link Publisher

Ratgeber / Familie

Beschreibung

E-boek aanvullend tot Die Reis van die Dapper Hart, ʼn finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.

Wat moet jy as ouer doen om jou kind te help om alles wat met die egskeiding op hulle afgekom het te hanteer?

Waaroor gaan Die Reis van die Dapper Hart en hoekom is dit so geslaagd?

Hierdie boek is ʼn ouergids tot Die reis van die dapper hart, ʼn selfhelpboek vir kinders wie se ouers skei. Dié noodsaaklike gids bied alles wat ʼn ouer behoort te weet en doen terwyl hul kinders deur Die Reis van die Dapper Hart werk. Dis kort en kragtig en dek:

  • Hoe om ʼn veilige ruimte te kweek vir jou kinders sodat hulle nie bang sal wees om teenoor jou oop te maak nie; waarbinne hulle hul emosies kan verwerk
  • Hoekom emosionele intelligensie so belangrik is vir die herstelproses
  • Praktiese maniere om kommunikasie tussen jou en jou kinders te fasiliteer en te verbeter
  • Hoe om enige wanopvattings wat gedurende en ná die egskeiding opgeduik het te hanteer
  • Hoe om die geestelike by die genesingsproses te betrek aan die hand van die Bybel
  • Wanneer om professionele hulp in te roep

Wees deel van die oplossing, deel in jou kinders se genesingsproses en beweeg saam vorentoe.

Kundenbewertungen

Schlagwörter

parenting divorce, Afrikaans kinde boeke, divorce books for kids, Afrikaans eBooks, egskeiding, Afrikaans kindle books kids, kindle Afrikaans, Afrikaans kindle book, Afrikaans, Afrikaans children's book, ouerskap, parenting, self help parenting, divorce, Afrikaans eBooks for kids, gids vir ouers, ouergids