img Leseprobe Leseprobe

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Afrikaans Made Easy for English Learners

PDF
ca. 9,49
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Best Books img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Sprach- und Literaturwissenschaft

Beschreibung

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van vrae in Vraestel 1 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende addisionele taal-leerder help om beter te vaar in die eksamen. Die eksamenoefenboek: - bevat taaloefeninge, ook met verduidelikings in Engels, gebaseer op ’n verskeidenheid tekstipes. - is saamgestel volgens die nuutste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls - bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens, - sluit ’n konsepvraestel vir Vraestel 1 in. - bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing. - is saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring - is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.

Kundenbewertungen

Schlagwörter

exam papers Grade 12 Afrikaans, beste eksamenhersiening, Graad 12 taalreels, Graad 12 Afrikaans, Graad 12 studienotas,  Grade 12 Afrikaans exam book, konsepvraestelle Graad 12, AWS, Graad 12 Afrikaans eksamenvoorbereiding