img Leseprobe Leseprobe

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Martlie Jordaan

PDF
ca. 9,49
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Best Books img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Sprach- und Literaturwissenschaft

Beschreibung

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Huistaal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en konsepvraestelle met wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende Huistaal-leerder help om beter te vaar in die eksamen. Die eksamenoefenboek: - is saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring en die nuutste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls. - bevat taaloefeninge wat teoretiese kennis oefen en toets, en die geleentheid bied om dié kennis toe te pas. - bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens. - sluit vier konsepvraestelle vir Vraestelle 1 en 3 in. - bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing. - is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.

Kundenbewertungen

Schlagwörter

FET vraestelle, matriek Afrikaans, KABV Afrikaans Graad 12, exam papers Grade 12 Afrikaans, Grade 12 Afrikaans exam book, Huistaal Graad 12, klankleer Graad 12, Afrikaans vraestelle, voorbeelde matriekvraestelle, Eksamenhulp, Graad 12 vraestelle, woordsoorte Graad 12, morfologie Graad 12